Johané en Mia wys slag in dressuur

Johané en Mia wys slag in dressuur

Johané Janse van Rensburg, ’n gr. 10-leerder aan die Hoër Meisieskool Oranje het skitterend op die rug van haar perd op ’n internasionale dressuurfees by Stokkiesdraai in Brits presteer. Sy het die Dressuur Suid-Afrikaanse junior medium kampioenskapsklas gewen....