Miané (14) voer o.19-krieketspan aan

Miané (14) voer o.19-krieketspan aan

As die jongste lid van die Vrystaatse o.19-meisiekrieketspan het dit oortuiging van haar afrigter gekos vir die 14-jarige Miané Smit om die kapteinskapmantel te aanvaar. Miané, ’n gr. 8-leerder aan die Hoër Meisieskool Oranje, sal die span aanstaande maand in...
Spershott, Van Tonder en Wansbury lewer rekordvertonings

Spershott, Van Tonder en Wansbury lewer rekordvertonings

Die Hoër Meisieskool Oranje se opwindende jong naelloper, Charné Wansbury, het ’n rekord wat 17 jaar gestaan het, haar eie gemaak. Charné het Saterdag op die Stadium Fast Foods Grey/OMS-atletiekbyeenkoms in die Mangaung-stadion die 200m vir meisies o.14 in ’n...
Goud vir Johani op SA’s

Goud vir Johani op SA’s

Johani van Tonder het ’n eerste plek in die driesprong vir meisies o.15 op die SA atletiekbyeenkoms in Port Elizabeth behaal. Sy het dit met ’n sprong van 11.42m vermag. In die verspring het sy vyfde geëindig. Enid Bezuidenhoudt het met ’n silwermedalje na...