Ses rekords vir lewensredder Sulinke

Ses rekords vir lewensredder Sulinke

Sulinke van den Berg, Oranje se bobaas lewensredder het ’n allermintige ses provinsiale rekords op die naweek se Vrystaat lewensreddingkampioenskap verbeter. Daarmee saam het sy nege goue medaljes in haar sak gesteek. Miché Johns het self nege eerste plekke vermag....
Vyf Oranjeniete onder top-23 by Midmar

Vyf Oranjeniete onder top-23 by Midmar

Chloë le Roux was nogmaals Oranje se uitblinker-swemmer in die elite-afdeling (14 tot 30 jaar) van die Midmarmyl. Sy het die 1.6km in 12de plek voltooi en was die eerste Oranjeniet uit die water. Chloë (gr. 10) se tyd was 24:12. Lize-Marié Davidson (gr. 11) het kort...
Vyf swemmers kwalifiseer vir SA opewater

Vyf swemmers kwalifiseer vir SA opewater

Vyf van Oranje se swemmers wat Saterdag in die Kovsie opewaterswemkampioenskap in aksie was, het kwalifiserende tye vir die senior nasionale kampioenskap geswem. Die kampioenskap is by Maselspoort aangebied. Die nasionale kampioenskap is op 7 en 8 Maart in...
Miché OMS se tweede wêreldkampioen

Miché OMS se tweede wêreldkampioen

Die Hoër Meisieskool Oranje het nóg ’n wêreldkampioen in sy geledere. Die 13-jarige Miché Johns het Saterdag in Florida, Amerika, die triathle-titel vir meisies o.15 op die Biatle en Triathle Wêreldkampioenskappe verower. Triathle bestaan uit laserskiet oor ’n afstand...
OMS se o.17’s landloopkampioen

OMS se o.17’s landloopkampioen

Oranje se o.17-span is die wenners van die Bloemfontein-landloopliga vir 2019. Die span bestaan uit Lienke Snyman, Dorette Nel, Nika Reinach en Marianne du Plessis. Lienke het ’n groot aandeel hierin deur eerste plekke in al vier haar wedlope te vermag. Sy is met ’n...