1ste hokkiespan lyk weer gedug in 2020

1ste hokkiespan lyk weer gedug in 2020

’n Uiters ervare span, twee pare sussies, vier nuwe spanlede en ses SA-spelers kenmerk Oranje se eerste hokkiespan van 2020. Die eerste span speel Vrydag die eerste keer in ’n amptelike wedstryd vanjaar wanneer hulle teen St. Anne’s Diocesan College op die...
Twee gewese Oranjes speel vir SA o.21

Twee gewese Oranjes speel vir SA o.21

Vir ’n tweede agtereenvolgende jaar spog die Hoër Meisieskool Oranje met twee oudleerders in die Suid-Afrikaanse o.21-hokkiespan. Dié span is vandeesweek op die interprovinsiale toernooi in Bloemfontein in aksie. Mia Barnard (20) en Saré Laubscher (18), albei nou...
Twee OMS-spanne SA se beste in ’19

Twee OMS-spanne SA se beste in ’19

Die eerste hokkiespan van die Hoër Meisieskool Oranje het sy oorheersing in die Vrystaat onderstreep met ’n 10-1 sege in die eindstryd van die Vrystaatbeker. Die tien doele Saterdag in Bloemfontein teen die Hoërskool Sasolburg was sy meeste in ’n wedstryd vanjaar....
Oud-Oranjes reis ver om weer te speel

Oud-Oranjes reis ver om weer te speel

Hulle wou só graag weer vir hulle skool hokkie speel, dat twee oud-Oranjes al die pad van Potchefstroom na Stellenbosch (sowat 1 300km) gereis het vir wedstryd van 25 minute. Vir die eerste keer in die geskiedenis van die 23ste interskole tussen die Hoër Meisieskole...