Harde woorde lei tot OMS se Super12-kroon

Harde woorde lei tot OMS se Super12-kroon

Die eerste hokkiespan van die Hoër Meisieskool Oranje (OMS) het daad by woord gevoeg en sake reggestel met nóg ’n trofee in die kabinet. Oranje het Saterdag (10/08) sy jaarlikse Super12-hokkietoernooi gewen. Dit was sy vyfde kroon in die ses jaar van die kompetisie....
OMS hokkiekampioen ná spannende eindstryd

OMS hokkiekampioen ná spannende eindstryd

Die Hoër Meisieskool Oranje se eerste hokkiespan het vir ’n sewende agtereenvolgende jaar die spogregte as die voorste hokkiespan in die stad. Hy het Woensdag in ’n spannende eindstryd van die Bloemfonteinse liga in ’n uitskietstryd oor Eunice High School geseëvier....
Nr. 300 vir mnr. Morné

Nr. 300 vir mnr. Morné

Mnr. Morné Odendaal, afrigter van die Hoër Meisieskool Oranje se eerste hokkiespan, het aan die begin van April op St. Mary’s se hokkietoernooi sy 300ste wedstryd as afrigter van die eerstes meegemaak. Oranje het nogmaals koning gekraai deur Paarl Gimnasium in die...