Chané kraai koning in nasionale olimpiade

Chané kraai koning in nasionale olimpiade

Chané Nel van die Hoër Meisieskool Oranje is die land se slimste gr. 10-leerder in rekeningkunde en ekonomie. Trouens, die slimste onder diegene wat vir die Nasionale Olimpiade vir rekeningkunde, ekonomie en besigheidstudies ingeskryf het. Chané het eerste geëindig in...