Opedag aanlyn ’n eerste vir skool

Opedag aanlyn ’n eerste vir skool

Covid-19 het skole vanjaar gedwing om aan te pas en met nuwe idees vorendag te kom, soos om ’n opedag op ’n ander wyse aan te bied. Die Hoër Meisieskool Oranje se opedag was vir einde April gereël, maar is deur die pandemie in die wiele gery wat die skool ander planne...