Sorg vir regte inhoud in koffiebeker, hoor matrieks

Sorg vir regte inhoud in koffiebeker, hoor matrieks

Oranje hulle alles vir jou as leerder gegee om jou met die regte koffiebeker te voorsien. Die inhoud is jou eie verantwoordelikheid. Dít was die boodskap van Uvain Burger vroeër vandeesmaand op die jaarlikse tee wat Oranje Reünie vir die matrieks en gr. 7’s aangebied...