OMS se gr. 9’s laat balansstate klop!

OMS se gr. 9’s laat balansstate klop!

Die Hoër Meisieskool Oranje is vanjaar se provinsiale wenner van die gr. 9 rekeningkunde-olimpiade waarvoor 92 skole en 663 leerlinge ingeskryf het. Dit word deur die Suid-Afrikaanse Instituut van Geoktrooieerde Rekenmeesters (SAICA) aangebied. Benewens as wenskool,...