Feb 25, 2020 | Netbal, Nuus, Sport
Met vier oorblywende lede van die 2019-span, twee nasionale spelers, agt provinsiale spelers, ’n gevestigde afrigter én die verwagting om op verlede jaar se sukses voort te bou, sal die soeklig vanjaar skerp op Oranje se eerste netbalspan val. Die eerstes is vandag op...
Jul 18, 2019 | Netbal, Nuus, Sport
Die netbalspanne van die Hoër Meisieskool Oranje het hulle reeds in die Vrystaat bewys, nou kry hulle die geleentheid om dit op nasionale vlak te doen. ’n Rekord-aantal van vier Oranje-spanne is van Vrydag in Boksburg op die jaarlikste Nasionale skolekampioenskap in...