Ses oud-Oranje aktrises verenig op feesverhoë

Ses oud-Oranje aktrises verenig op feesverhoë

Dit was verlede week op die Vrystaat Kunstefees ’n dramareünie in die kleine toe ses oud-dramaleerders aan die Hoër Meisieskool Oranje, wat intussen professionele aktrises geword het, die planke betree het. En hulle was besige bytjies, oftewel eendjies. Merikie...
Bedrywige skoolvakansie vir baie leerders

Bedrywige skoolvakansie vir baie leerders

Skoolvakansie beteken vir baie leerders lekker leeglê en laat slaap, maar nie alle leerders aan die Hoër Meisieskool Oranje sal oor die volgende drie weke só gelukkig wees nie. ’n Handvol leerders sal plaaslike asook oorsee vir sport- en kultuuraktiwiteite reis. Hulle...