Drie speel vir SA o.18-hokkiespan

Drie speel vir SA o.18-hokkiespan

Drie Oranjeniete sal volgende maand vir die Suid-Afrikaanse skolehokkiespan uitdraf. Truné Prinsloo, Mikkela le Roux en Matilé Prinsloo is vir die SA o.18-span gekies wat van 20 tot 25 April in Port Elizabeth aan die Interprovinsiale o.21-toernooi gaan meeding....