Spanpoging sorg vir glansryke aand

Spanpoging sorg vir glansryke aand

Kyk ’n video van die matriekafskeid hier. Die 19de van die 9de maand 2019. Beslis ‘n datum wat in elke matriekdagboek met verskeie kleure en wolkies omkring is. Hierdie dag word al vanaf 10 April, toe die matriekafskeiddatum bekendgestel is, afgetel. Die...