Drie speel vir SA o.18-hokkiespan

Drie speel vir SA o.18-hokkiespan

Drie Oranjeniete sal volgende maand vir die Suid-Afrikaanse skolehokkiespan uitdraf. Truné Prinsloo, Mikkela le Roux en Matilé Prinsloo is vir die SA o.18-span gekies wat van 20 tot 25 April in Port Elizabeth aan die Interprovinsiale o.21-toernooi gaan meeding....
Twee gewese Oranjes speel vir SA o.21

Twee gewese Oranjes speel vir SA o.21

Vir ’n tweede agtereenvolgende jaar spog die Hoër Meisieskool Oranje met twee oudleerders in die Suid-Afrikaanse o.21-hokkiespan. Dié span is vandeesweek op die interprovinsiale toernooi in Bloemfontein in aksie. Mia Barnard (20) en Saré Laubscher (18), albei nou...
OMS-hokkiester deel kleedkamer met Proteas

OMS-hokkiester deel kleedkamer met Proteas

Sy is nog nie eens 18 jaar oud nie, maar speel reeds saam en teen die land se voorste hokkiespelers.Die 17-jarige Mikkela le Roux, ’n gr. 11-leerder aan die Hoër Meisieskool Oranje, is gekies om in die Premierligahokkieliga (PHL) te speel.Sy sal vir die Rangers in...