Hoof word oranje vir klereprojek

Hoof word oranje vir klereprojek

Juf. Anne-Marie Klink, hoof van die Hoër Meisieskool Oranje, moes Woensdag (15/05) daad by woord hou en vir ’n paar uur met ’n nuwe voorkoms by die skool rondbeweeg. Sy het die skool se leerlinge uitgedaag om binne twee maande 2t se klere te probeer insamel vir Street...