Oranje oorheers SVS-hokkiespanne

Oranje oorheers SVS-hokkiespanne

Nie minder nie as 41 van die Hoër Meisieskool Oranje se hokkiespelers sal in die komende skoolvakansie vir die Suid-Vrystaat  (SVS) se onderskeie skolespanne uitdraf. Verlede jaar het Oranje 43 spelers opgelewer en in 2017 ’n allemintige 50. Die o.16- en o.18-spanne...