Sulinke skitter in lewensredding

Sulinke skitter in lewensredding

Sulinke van der Berg het op die nasionale lewensreddingkampioenskap in Port Elizabeth ’n nuwe SA rekord, vier goue- en twee silwermedaljes in die swembad behaal en is daarmee saam as die victrix ludorum vir meisies o.17 aangewys. In see het sy twee goud in surfswem en...