051 – 4474681 admin@oranjemeisies.co.za
Hokkiester speel deur pyngrens vir span

Hokkiester speel deur pyngrens vir span

Al was haar toonnael op drie plekke gekraak, vol bloed en seer, het ’n Oranje-hokkiester deur die pyndrempel gespeel omdat sy nie haar span in die steek wou laat nie. Ané Janse van Vuuren, 15-jarige lid van die Hoër Meisieskool Oranje se eerste hokkiespan, het in die...
Harde woorde lei tot OMS se Super12-kroon

Harde woorde lei tot OMS se Super12-kroon

Die eerste hokkiespan van die Hoër Meisieskool Oranje (OMS) het daad by woord gevoeg en sake reggestel met nóg ’n trofee in die kabinet. Oranje het Saterdag (10/08) sy jaarlikse Super12-hokkietoernooi gewen. Dit was sy vyfde kroon in die ses jaar van die kompetisie....
Oranje se puik rekord in Super12

Oranje se puik rekord in Super12

Die Hoër Meisieskool Oranje het ’n indrukwekkende rekord op die Super12-hokkietoernooi oor die vorige vyf jaar opgebou. Die sesde weergawe begin Donderdagoggend. Vier uit die vyf jaar (2014 tot 2017) is hy as kampioen gekroon. Herschel Girls’ High het die eerste span...

Ons Skool

Die C&N Meisieskool Oranje in Bloemfontein is ’n oopkop-skool wat tred hou met die moderne wêreld sonder om Christelike waardes, betekenisvolle tradisies en hoëgehalte-onderwys weg te gooi.

Lees meer...


Kultuur

Oranje is ‘n skool waarin die kultuurbedrywighede net so belangrik soos die sportbedrywighede is. 

Lees meer...


Sport

Oranje beskik oor toegewyde en professionele afrigters en maak ook van goed gekwalifiseerde buite-afrigters gebruik. 

Lees meer...