Twee OMS-spanne SA se beste in ’19

Twee OMS-spanne SA se beste in ’19

Die eerste hokkiespan van die Hoër Meisieskool Oranje het sy oorheersing in die Vrystaat onderstreep met ’n 10-1 sege in die eindstryd van die Vrystaatbeker. Die tien doele Saterdag in Bloemfontein teen die Hoërskool Sasolburg was sy meeste in ’n wedstryd vanjaar....