Oct 28, 2019 | Multisport, Nuus, Sport
Die Hoër Meisieskool Oranje het nóg ’n wêreldkampioen in sy geledere. Die 13-jarige Miché Johns het Saterdag in Florida, Amerika, die triathle-titel vir meisies o.15 op die Biatle en Triathle Wêreldkampioenskappe verower. Triathle bestaan uit laserskiet oor ’n afstand...
Jun 18, 2019 | Multisport, Nuus, Sport
Twee leerders aan die Hoër Meisieskool Oranje, Alex Klopper (15) en Miché Johns (14) het skitterend op die Suid-Afrikaanse biathle en triahle kampioenskap oor die naweek gevaar met ’n eerste plek elk. Klopper en Johns het Saterdag (15/06) in Durban in die triathle...