Feb 18, 2020 | Nuus
Met ongeveer 700 meisies op een plek, is dit te wagte dat die woord “Valentysdag” groot opwinding sou ontlok. By Oranje is die dag van liefde gevier deur in kleurvolle rokkies skool toe te kom en ’n oggendfunksie saam met ’n paar seuns van Grey-kollege en St. Andrews...
Feb 18, 2020 | Nuus
Dit het Vrydag ‘n ge-oooh en ‘n ge-aaah gevolg deur ‘n gejuig in die matriekvierkant by die Hoër Meisieskool Oranje afgegee toe ‘n matriekseun voor ‘n groep leerders ‘n matriekdogter die grootste vraag op skolevlak kom vra het...