Skaduwerk bied nuwe perspektief

Skaduwerk bied nuwe perspektief

‘n Mens spot gereeld en wonder hoe dit sal voel om ‘n vlieg teen die muur te wees tydens ‘n spesifieke situasie. Die skaduwerkweek bied aan gr. 11-leerders só ‘n geleentheid. Hierdie week, indien dit reg bestee word, kan leerders help om ‘n toekomstige loopbaan te...