Ses oud-Oranje aktrises verenig op feesverhoë

Ses oud-Oranje aktrises verenig op feesverhoë

Dit was verlede week op die Vrystaat Kunstefees ’n dramareünie in die kleine toe ses oud-dramaleerders aan die Hoër Meisieskool Oranje, wat intussen professionele aktrises geword het, die planke betree het. En hulle was besige bytjies, oftewel eendjies. Merikie...