Mar 11, 2020 | Atletiek, Nuus, Sport
’n Rekordaantal atlete van die Hoër Meisieskool Oranje is in die Vrystaatspan ingesluit vir die Nasionale Hoërskole-kampioenskappe later vandeesmaand. Veertien Oranjeniete bevind hulle in die span wat van 19 tot 21 Maart in Boksburg meeding. In 2017 en 2019 het Oranje...
Mar 10, 2020 | Atletiek, Nuus, Sport
Die Hoër Meisieskool Oranje se atlete het ’n algehele tweede plek en vyf nuwe rekords op die Vrystaat hoërskole-kampioenskappe vermag. Oranje het die naweek in Sasolburg die naasmeeste goue medaljes van die 201 deelnemende skole verower. Daar was 20 goues, 8 silwer en...
Feb 27, 2020 | Atletiek, Nuus, Sport
Veertien jaar nadat Anneri Moolman (née Ebersohn) die rekord in die 400m-hekkies vir o.16’s op die Motheo/Gariep-atletiekbyeenkoms opgestel het, het ’n Oranje-atleet dié oud-Oranje se rekord uit die boeke gevee. Die byeenkoms is Saterdag beslis met ’n paar items wat...
Feb 25, 2020 | Netbal, Nuus, Sport
Met vier oorblywende lede van die 2019-span, twee nasionale spelers, agt provinsiale spelers, ’n gevestigde afrigter én die verwagting om op verlede jaar se sukses voort te bou, sal die soeklig vanjaar skerp op Oranje se eerste netbalspan val. Die eerstes is vandag op...
Feb 17, 2020 | Atletiek, Nuus, Sport
Nog ’n byeenkoms, nóg ’n rekord vir die Hoër Meisieskool Oranje se naelloopsensasie, Charné Wansbury. Dié 14-jarige het Vrydag op die Hoërskool Sentraal se Top 20-byeenkoms in die Mangaung-stadion die 100m vir meisies o.15 in ’n rekordtyd van 12.04 afgeblits. Die...