Rekords vir Charné en Carlé

Rekords vir Charné en Carlé

Twee jong naellopers van die Hoër Meisieskool Oranje het Vrydag op die HTS Louis-uitnodigingsbyeenkoms in die Mangaung-stadion elk ’n nuwe byeenkomsrekord opgestel. Charné Wansbury het die 100m vir o.15’s in ’n rekordtyd van 12.48 afgeblits. Die kwalifiseringstyd vir...
Johani-hulle beïndruk reeds

Johani-hulle beïndruk reeds

Net soos die geval aan die begin van die atletiekseisoen, was Oranje se atlete vroeg in die jaar al vuurwarm en het beïndruk met die tye en afstande wat Saterdag op die Motheo/Xhariep Sone 1-byeenkoms behaal is. Drie Oranje-atlete wat in besonder indrukwekkend. Johani...
Miané laat waai met 40m op byeenkoms

Miané laat waai met 40m op byeenkoms

Miané Smit (Fischer, gr. 9) se poging van 40.40m in die spiesgooi vir dogters o.15 was volgens die puntetabel die beste prestasie op Oranje se kleure-atletiekbyeenkoms. Die geleentheid is Maandag by Pelliespark aangebied. Daar was ’n goeie balans tussen prestasies...
Topatlete na Grey en OMS se byeenkoms

Topatlete na Grey en OMS se byeenkoms

Klik hier vir Saterdag se program. As die vorige 20 jaar in ag geneem word, is die kanse goed dat van die atlete wat vanjaar aan die Stadium Fast Foods Grey/OMS-atletiekbyeenkoms gaan deelneem, in die toekoms op ’n wêreldverhoog kan eindig. Die jaarlikse byeenkoms,...