VOORUIT

Die skoolkoerant bied aan leerders, wat ‘n liefde het vir skryf, om stories te vertel of om nuus uit te snuffel, ‘n geleentheid om berigte te skryf. Dit word geredigeer en op die skool se Instagramblad en Facebookblad gedeel.

Aan die einde van die jaar word die beste stories in ‘n gedrukte koerant gepubliseer.

Leerders ontvang aan die begin van die jaar opleiding en ná elke berig kry hulle terugvoer met wenke om sodoende hulle skryftalent en taalvaardighede verder te ontwikkel.

Die redaksie bestaan uit leerders wat self die inligting bymekaarmaak, die berig aanmekaar timmer en sorg vir ‘n foto en video wat daarby gebruik word.

Kliek hier vir ons jongste uitgawe.

Oranje Skakels

Pre-Primêr

Webwerf

E-pos: kantoor@oranjepp.co.za

Telefoon: 051-448-4149

Faks: 051-447-0070

Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00

Vrydae 07:00-14:00 

Primêr

Webwerf

E-pos: kantoor@oranjeprimer.co.za

Telefoon: 051-447-6845

Faks: 051-447-0070

Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00

Vrydae 07:00-14:00

 

 

Sekondêr

Webwerf

E-pos: admin@oranjemeisies.co.za

Telefoon: 051-447-4681

Faks: 051-447-3083

Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00

Vrydae 07:00-14:00

Koshuis

Webwerf

Joostehuis (Stanley Biggs):
E-pos: biggssj@gmail.com
Telefoon: 072-112-1626

Le Rouxhuis (Corné Marais):
E-pos: cmarais@inext.co.za
Telefoon: 083-409-7395

Reünie

Webwerf

E-pos: sarette1972@gmail.com

Telefoon: 079-870-0495