DONASIES

► Klik op een van die onderstaande betaalopsies:

R500

R750 (haal sleutelhouer af by @OMS)

R850 (sleutelhouer word met The Courier Guy gestuur)

► Indien u per EFT wil betaal, gebruik onderstaande bankbesonderhede en voltooi die toepaslike vorm:

R500 opsie > klik hier

R750 opsie > klik hier

R850 opsie > klik hier

Die bankbesonderhede:
Rek. naam: C & N Sek. Meisieskool Oranje
Bank: FNB

Rek. nr: 62559458601
Takkode: 250655
Verwysing: SSM, jou naam & van

 

Het jy geweet?

Le Rouxhuis was ’n hospitaal tydens die Anglo-Boereoorlog en die 1ste skool-gebou en koshuis.

Die 1ste netbalspan, hokkiesspan én tennisspan was almal in 2022 die nasionale kampioen.

Die koor en Con Spirito-sanggroep het albei in 2023 hulle nasionale kompetisie gewen.

OMS was in 2021 17de nasionaal vir meeste onderskei-dings per leerder in die eindeksamen.

Oranje was die 1ste en lank die enigste skool in die land om drama as eksamen-vak aan te bied.