MUSIEK
► ’n Wye verskeidenheid van instrumente word by die skool aangebied:
→ Viool
→ Altviool
→ Tjello
→ Kontrabas
→ Fluit
→ Klarinet
→ Hobo
→ Franse horing
→ Trompet
→ Tromboon
→ Saksofoon
→ Perkussie
→ Klavier en sang (ligtemusiek en klassiek)
► Die skool besit al hierdie instrumente en word uitgehuur teen ‘n minimale bedrag per kwartaal.
► Leerders word jaarliks deur hul betrokke onderwysers ingeskryf vir verskillende eksamens by Trinity, ABRSM of UNISA.
► Daar is oefenkamers by die skool beskikbaar waar leerders in die middae kan oefen.
► Teorieklasse word in die middae aangebied. Teorieklasse vir orkeslede is gratis.
► Kontak een van ons onderwysers vir verdere besonderhede:
Mev. Anelize Armer (082 854 4158)
Mnr. Piet Moolman (083 447 1047)