PRESTASIES

Oranje behaal jaarliks uitsonderlike prestasies, baie daarvan op nasionale vlak.

Dit word sedert 2022, die jaar waarin die eerste netbal-, tennis- en hokkiespan almal in dieselfde jaar die nasionale kampioen was, in boekie- en videoformaat saamgevat.

LEES (2023 Prestasieboekie)

KYK (2023 Prestasievideo)

LEES (2022 Prestasieboekie)

KYK (2022 Prestasievideo)

Het jy geweet?

Le Rouxhuis was ’n hospitaal tydens die Anglo-Boereoorlog en die 1ste skool-gebou en koshuis.

Die 1ste netbalspan, hokkiesspan én tennisspan was almal in 2022 die nasionale kampioen.

Die koor en Con Spirito-sanggroep het albei in 2023 hulle nasionale kompetisie gewen.

OMS was in 2021 17de nasionaal vir meeste onderskei-dings per leerder in die eindeksamen.

Oranje was die 1ste en lank die enigste skool in die land om drama as eksamen-vak aan te bied.