VCSV

Bybelperiode:
Oranje het deurgaans op ’n Donderdagoggend ’n Bybelperiode waar tydens die hele skool in kringe verdeel en dan ’n les doen wat deur die kringleiers aangebied word. Die kringleiers word weekliks toegerus om die Bybelstudie te lei .

VCSV-aande:
Die VCSV hou weeklikse byeenkomste in die aand, in die vorm van sprekers, groepoptredes, lofprysing en aanbidding, gebedsaande, besoeke van ander skole en uitreike.

Kampe:
Die jaarlikse OMS-Grey-takkamp (Brak- en- Duck-kamp) vind in Maart plaas.
Die kringleierskamp waartydens die kringleiers opgelei word, vind in Oktober plaas.

Hoogtepunte gedurende die jaar:
– Jeugweek saam met Grey
– Uitreikweek: Verskillende instansies word besoek, fondse word ingesamel en goedere word uitgedeel om nood te verlig.
– Wêreldbiddag vir vroue
– Pinksterweek
– Interkerk saam met Grey

Ps. 150 :6 “Laat alles wat asemhaal, die Here prys! Prys die Here!”

Oranje Skakels

Pre-Primêr

Webwerf

E-pos: kantoor@oranjepp.co.za

Telefoon: 051-448-4149

Faks: 051-447-0070

Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00

Vrydae 07:00-14:00 

Primêr

Webwerf

E-pos: kantoor@oranjeprimer.co.za

Telefoon: 051-447-6845

Faks: 051-447-0070

Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00

Vrydae 07:00-14:00

 

 

Sekondêr

Webwerf

E-pos: admin@oranjemeisies.co.za

Telefoon: 051-447-4681

Faks: 051-447-3083

Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00

Vrydae 07:00-14:00

Koshuis

Webwerf

Joostehuis (Stanley Biggs):
E-pos: biggssj@gmail.com
Telefoon: 072-112-1626

Le Rouxhuis (Corné Marais):
E-pos: cmarais@inext.co.za
Telefoon: 083-409-7395

Reünie

Webwerf

E-pos: sarette1972@gmail.com

Telefoon: 079-870-0495