KOSHUIS
► Kyk na ‘n video van Joostehuis hier
Wat is ‘n skool sonder ‘n koshuis? Baie vervelig, alleen en ‘n lewe sonder enige opwinding.
Van Suid-Afrika oor en selfs uit ander plekke in Afrika kom kinders kwartaalliks bymekaar in ‘n groot huis, die koshuis.
Vir ‘n kwartaal lank is dit die koshuiskinders se tuiste. Die koshuiskinders is eintlik ‘n groot familie en daar kan duidelik onderskeid getref word tussen die stadsjapies en die koshuisbrakke. ‘n Baie hegte band vorm tussen die koshuiskinders en goeie vriendskapsbande gesnoer.
Alles word deur die koshuispersoneel gedoen om die koshuis vir die leerders so lekker en aangenaam as moontlik te maak. Uitstekende geriewe is beskikbaar met netjiese kamers en baie lekker kos.
Daar word ook erns gemaak met die dissipline van die dogters en studietye word met erns benader. Die koshuislewe op Oranje is nie net ‘n fees nie, maar ook ‘n goeie leerskool vir die toekoms.
* Voorwaardes vir toelating:
– Die vasgestelde losiesgeld moet aan die begin van elke kwartaal vooruit betaal word.
– Ouers en koshuisinwoners moet hulle aan alle voorskrifte, reëls en regulasies van die koshuis onderwerp.
– Ouers moet die koshuisouers sonder versuim in kennis stel van verandering van hulle adres.
* Die koshuisreëls vir Joostehuis en Le Rouxhuis.
* Laai die Koshuis toelatingsvorm en die Koshuis hertoelatingsvorm af en stuur na:
C & N Sekondêre Meisieskool Oranje
Posbus 29335
Danhof
9310
of
Harry Smithstraat 3
Bloemfontein
9301
* Navrae:
Joostehuis:
Gerda Holtzhausen (matrone, kombuis): 051-447-6250
Lynette Strydom (koshuiskantoor): 051-447-6240
Niel en Marelee Theart (koshuisouers): 084-511-6263
E-pos: joostehuis@oranjemeisies.co.za
Le Rouxhuis:
Corné Marais: 083-409-7395
Anita Fourie: 051-447-8863
Benelé Pretorius: 051-447-2683
E-pos: cmarais@inext.co.za
Oranje Skakels
Pre-Primêr
Telefoon: 051-448-4149
Faks: 051-447-0070
Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00
Vrydae 07:00-14:00
Primêr
E-pos: kantoor@oranjeprimer.co.za
Telefoon: 051-447-6845
Faks: 051-447-0070
Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00
Vrydae 07:00-14:00
Sekondêr
E-pos: admin@oranjemeisies.co.za
Telefoon: 051-447-4681
Faks: 051-447-3083
Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00
Vrydae 07:00-14:00
Koshuis
Joostehuis (Stanley Biggs):
E-pos: biggssj@gmail.com
Telefoon: 072-112-1626
Le Rouxhuis (Corné Marais):
E-pos: cmarais@inext.co.za
Telefoon: 083-409-7395