WISKUNDIGE GELETTERDHEID

Doel van die vak:
Die doel van wiskundige geletterdheid is om die leerder toe te rus met die nodige kennis en vaardighede om enige probleme op te los in enige konteks waarmee hulle in die daaglikse lewe en in die werksplek te doen sal kry.
Die wiskundige inhoud van wiskundige geletterdheid is beperk tot daardie elementêre wiskundige konsepte en vaardighede wat relevant is om van getalle en scenario’s in die alledaagse lewens sin te maak.

Kurrikulum:
Gr. 10 tot g. 12 volg die nuwe kurrikulum (CAPS) soos deur die Departement van Onderwys voorgeskryf.
Die volledige kurrikulum is op die webtuiste van die onderwysdepartment beskikbaar.

Slaagvereistes:
Gr. 10 tot gr. 12: 30% (25% deurlopende evaluering en 75% eksamen).

Olimpiades:
Olimpiades waaraan die leerders kan deelneem:
Amesa