PERSONEEL

SKOOLHOOF EN ADJUNKHOOF

Anne-Marie Klink

Anne-Marie Klink

Skoolhoof

Vak: Rekeningkunde
Jaar by OMS begin werk: 2018
Waar gematrikuleer: Hoërskool Punt, Mosselbaai
Wat maak OMS spesiaal: Ondersteunende ouerkorps. Gehalte onderrig en geheelontwikkeling in akademie, sport en kultuur. Toegewyde onderwysers en leerders wat bereid is om die ekstra myl te stap. 

Lucia Theron

Lucia Theron

Adjunkhoof

Vak: Afrikaans Huistaal
Jaar by OMS begin werk: 1987
Waar gematrikuleer: Hoër Meisieskool Oranje
Wat maak OMS spesiaal: Die skool se tradisies en waardes.

DEPARTEMENTSHOOFDE

San-Mari van der Merwe

San-Mari van der Merwe

Gr. 8-graadhoof (’26)

Vak: Ekonomiese- en Bestuurswetenskap en Rekeningkunde
Jaar by OMS begin werk: 2023
Waar gematrikuleer: Hoërskool De Aar
Wat maak OMS spesiaal: Konstante strewe na uitnemendheid en vooruitgang.

Lynmari Brink

Lynmari Brink

Gr. 9-graadhoof (’26)

Vak: Engels Eerste Addisionele Taal
Jaar by OMS begin werk: 2021
Waar gematrikuleer: Hoërskool Sentraal, Bloemfontein
Wat maak OMS spesiaal: Die Oranje-dames leef voluit. Hul doelwitte en passie is nie net sigbaar nie, maar tasbaar in die wyse waarop elkeen hulself handhaaf.

Christian Fourie

Christian Fourie

Gr. 10-graadhoof (’26)

Vak: Lewenswetenskap en Fisiese Wetenskap
Jaar by OMS begin werk: 2001
Waar gematrikuleer: Hoërskool Grens, Oos-Londen
Wat maak OMS spesiaal: By Oranje word gestreef na uitnemendheid op die gebied van akademie, sport en kultuur.

Stefan Buys

Stefan Buys

Gr. 11-graadhoof (’26)

Vak: Wiskunde en Besigheidstudie
Jaar by OMS begin werk: 2011
Waar gematrikuleer: Hoërskool Sentraal, Bloemfontein
Wat maak OMS spesiaal: Oranje is ‘n tradisieryke skool wat sterk waardes en beginsels koester. Die dogters self is egter die wenresep.

Alta Roodt

Alta Roodt

Gr. 12-graadhoof (’26)

Vak: Wiskunde
Jaar by OMS begin werk: 2010
Waar gematrikuleer: Hoërskool Bultfontein
Wat maak OMS spesiaal: Die skool se tradisies en toegewyde leerders en onderwysers.

ONDERWYSERS

Anelize Armer

Anelize Armer

Vak: Vakmusiek
Jaar by OMS begin werk: 2016
Waar gematrikuleer:
Hoërskool Dundee
Wat maak OMS spesiaal: Daar word na uitnemendheid met liefde en passie gestreef. ’n Rustige werksomgewing.

Stanley Biggs

Stanley Biggs

Vak: Natuurwetenskap en Fisiese Wetenskap
Jaar by OMS begin werk: 2016
Waar gematrikuleer: Hoërskool Sentraal, Bloemfontein
Wat maak OMS spesiaal: Die leerders is baie toegewyd en neem aan baie aktiwiteite deel. Onderwysers is hardwerkend om vir die leerders baie geleenthede te bied.

Esmarie Booysen

Esmarie Booysen

Vak: Lewensoriëntering
Jaar by OMS begin werk: 2023
Waar gematrikuleer: Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein
Wat maak OMS spesiaal: Elke dogter wat tot die ongelooflike skool bydra met ‘n goeie gesindheid, baie respek en harde werk.

Lorraine Botha

Lorraine Botha

Vak: Verbruikerstudie en Toerisme
Jaar by OMS begin werk: 2015
Waar gematrikuleer: Hoërskool Vaalharts, Jan Kempdorp
Wat maak OMS spesiaal: Toegewyde onderwysers en leerders met ‘n wil om hard te werk. Onderwysers wat die ekstra myl sal loop.

Elanie Brand

Elanie Brand

Vak: Rekeningkunde en Wiskunde
Jaar by OMS begin werk: 2024
Waar gematrikuleer: Hoërskool Upington
Wat maak OMS spesiaal: Oranje se Christelike waardes en tradies.

Anjalise Broodryk

Anjalise Broodryk

Vak: Geografie
Jaar by OMS begin werk: 2024
Waar gematrikuleer: Hoërskool Robertson
Wat maak OMS spesiaal: Toegewyde leerders wat na uitnemendheid streef, personeel wat die ekstra myl stap en ‘n positiewe werksomgewing skep, die skool se Christelike waardes, tradisies en puik geriewe.

Anna-Mart Buys

Anna-Mart Buys

Vak: Afrikaans Huistaal
Jaar by OMS begin werk: 2023
Waar gematrikuleer: Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein
Wat maak OMS spesiaal: Tradisies, susterskap, samewerking, doelgerigtheid en durf.

Deirdré Cloete

Deirdré Cloete

Vak: Engels Eerste Addisionele Taal
Jaar by OMS begin werk: 2001
Waar gematrikuleer: Hoërskool Jeugland, Kemptonpark
Wat maak OMS spesiaal: Die skool se Christelike beginsels wat deur onderwysers en leerders uitgeleef word.

Adéle Dempers

Adéle Dempers

Vak: Engels Eerste Addisionele Taal
Jaar by OMS begin werk: 2015
Waar gematrikuleer: Hoër Meisieskool Oranje
Wat maak OMS spesiaal: Die balans tussen akademie, kultuur en sport en die strewe na uitnemendheid op elke terrein staan uit. Die positiewe gesindheid van die leerders en hul toewyding maak dit lekker om vir hulle skool te hou.

Anri du Plessis

Anri du Plessis

Vak: Visuele Kunste en Skeppende Kuns
Jaar by OMS begin werk: 2018
Waar gematrikuleer: Hoërskool Dundee
Wat maak OMS spesiaal: Die dissipline, trots en tradisie wat by die skool aanwesig is.

IG du Toit

IG du Toit

Vak: IGO en Tegnologie
Jaar by OMS begin werk: 2024
Waar gematrikuleer: Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein
Wat maak OMS spesiaal: Ons liefde vir God en dat ons met Sy genade kan omgaan.

Chanmari Erasmus

Chanmari Erasmus

Vak: Dramatiese Kunste en Skeppende Kunste
Jaar by OMS begin werk: 2021
Waar gematrikuleer: Hoër Meisieskool Oranje
Wat maak OMS spesiaal: Oranje is ‘n topskool omdat daar vir alle meisies geleenthede is om individueel en saam te groei en te ontwikkel.

Aniéke Ferreira

Aniéke Ferreira

Vak: Engels Huistaal
Jaar by OMS begin werk: 2026
Waar gematrikuleer: Hoërskool Framesby, Port Elizabeth
Wat maak OMS spesiaal: Daar word nie net aan dogters se akademie gebou nie, maar ook aan hul menswees. Hulle uniekheid word gekoester.

Christine Hugo

Christine Hugo

Vak: Afrikaans Huistaal
Jaar by OMS begin werk: 2017
Waar gematrikuleer: Hoërskool President Steyn, Bloemfontein
Wat maak OMS spesiaal: Die verwagting dat elke dogter bo haar omstandighede, vermoë of beperkinge kán en sál uitstyg.

Johanette Jacobs

Johanette Jacobs

Vak: Afrikaans Huistaal
Jaar by OMS begin werk: 1997
Waar gematrikuleer: Hoërskool Sand du Plessis, Bloemfontein
Wat maak OMS spesiaal: Die strewe om elke individu tot haar volle potensiaal te ontwikkel. Kundige onderwysers en werk as ‘n toegewyde span.

Carien James

Carien James

Vak: Wiskunde
Jaar by OMS begin werk: 2001
Waar gematrikuleer: Hoërskool Kemptonpark
Wat maak OMS spesiaal: Die skool se waardes en tradisies en toegewyde personeel.

Karlien Janse van Vuuren

Karlien Janse van Vuuren

Vak: Wiskundige Geletterdheid en Sportkantoor
Jaar by OMS begin werk: 2015
Waar gematrikuleer: Hoërskool Sentraal, Bloemfontein
Wat maak OMS spesiaal: Die skool se tradisies en dat hy beginselvas is.

Coreen Jansen van Rensburg

Coreen Jansen van Rensburg

Vak: Rekenaartoepassingstegnologie.
Jaar by OMS begin werk: 2017
Waar gematrikuleer: Hoërskool Goudveld, Welkom
Wat maak OMS spesiaal: Goed gemanierde leerders wat op verskeie vlakke presteer. Top opgeleide onderwysers wat met niks minder as ‘n leerder se beste tevrede is nie.

Mioné Marais

Mioné Marais

Vak: Lewensoriëntering en Sosiale Wetenskap.
Jaar by OMS begin werk: 2022
Waar gematrikuleer: Hoërskool Sentraal, Bloemfontein
Wat maak OMS spesiaal: ‘n Skool wat ryk is aan geskiedenis en waardes wat al jare uitgeleef word. Die balans tussen sport, kultuur en akademie en elke Oranjeniet wat vir dieselfde doel staan.

Piet Moolman

Piet Moolman

Vak: KK Musiek en Vakmusiek
Jaar by OMS begin werk: 2020
Waar gematrikuleer: Hoërskool Standerton
Wat maak OMS spesiaal: Dis ‘n skool met wonderlike tradisies. Opvallend vir my is die goeie dissipline, respek vir onderwysers en omgee vir mekaar.

Tilde Prinsloo

Tilde Prinsloo

Vak: Wiskunde en Wiskundige Geletterdheid
Jaar by OMS begin werk: 2008
Waar gematrikuleer: Hoërskool Kirkwood
Wat maak OMS spesiaal: Gesonde mededinging tussen leerders. Leerders wil graag hul beste vir hul medemens doen en gee. Eenders maar anders.

Ané Rautenbach

Ané Rautenbach

Vak: Lewenswetenskappe
Jaar by OMS begin werk: 2022
Waar gematrikuleer: Hoërskool Reitz
Wat maak OMS spesiaal: Die tradisies, waardes en groot verskeidenheid geleenthede wat hier gebied word. Saam met die onnies en hardwerkende meisies maak dit Oranje besonders en spesiaal.

Kobi-Mari Rautenbach

Kobi-Mari Rautenbach

Vak: Verbruikerstudie
Jaar by OMS begin werk: 2020
Waar gematrikuleer: Hoërskool Sentraal, Bloemfontein
Wat maak OMS spesiaal: OMS gebruik elke hulpbron, ervare onderwysers en geleentheid om die leerders uitmuntend te maak om eendag hul plek in die gemeenskap op te neem.

Satu Reiman

Satu Reiman

Vak: Duits
Jaar by OMS begin werk: 2021
Waar gematrikuleer: Gymnasium Papenburg, Duitsland
Wat maak OMS spesiaal: Die atmosfeer is vriendelik. Die dogters is ambisieus en respekvol en hulle kan energie in ‘n gehoor blaas met hul skoolgees.

Annelie Steyn

Annelie Steyn

Vak: Besigheidstudie
Jaar by OMS begin werk: 2006
Waar gematrikuleer: Welkom Gimnasium
Wat maak OMS spesiaal: Die positiewe omgewing waarin onderrig word.

Naretha Swanepoel

Naretha Swanepoel

Vak: Engels Eerste Addisionele Taal
Jaar by OMS begin werk: 2009
Waar gematrikuleer: Hoërskool Sentraal, Bloemfontein
Wat maak OMS spesiaal: Die leerders word baie geleenthede en ‘n Christelike waardestelsel gebied.

Renette van der Walt

Renette van der Walt

Vak: Afrikaans Huistaal
Jaar by OMS begin werk: 2010
Waar gematrikuleer: Hoërskool Delportshoop
Wat maak OMS spesiaal: Leerders word in totaliteit opgevoed. Dis ‘n waarde-skool wat by leerders voortreflikheid, goeie gesindheid en goeie burgerskap kweek om leiers te wees.

Mariska van Staden

Mariska van Staden

Vak: Afrikaans
Jaar by OMS begin werk: 2022
Waar gematrikuleer: Hoër Meisieskool Oranje
Wat maak OMS spesiaal: Die Here stap saam met ons “Vooruit” en daarom, deur Sy genade, sal die meetsnoere vir ons in lieflike plekke val. Ja, ons erfenis is vir ons mooi.

Iris Viljoen

Iris Viljoen

Vak: Rekeningkunde en Engels Eerste Addisionele Taal
Jaar by OMS begin werk: 2012
Waar gematrikuleer: Hoërskool Kroonstad
Wat maak OMS spesiaal: Die skool se tradisies, waardes, leierskap en die tegnologie.

Wilmie Vosloo

Wilmie Vosloo

Vak: Duits Tweede Addisionele Taal
Jaar by OMS begin werk: 2011
Waar gematrikuleer: Hoërskool Bothaville
Wat maak OMS spesiaal: Goeie en bekwame onderwysers. Leerders se dissipline en hardwerkendheid.

Ilse Wessels

Ilse Wessels

Vak: Lewenswetenskap en Fisiese Wetenskap
Jaar by OMS begin werk: 2005
Waar gematrikuleer: Hoërskool Sasolburg
Wat maak OMS spesiaal: Positiewe dogters met ‘n gesonde werksetiek. Daarmee saam toegewyde personeel wat omgee.

NIE-AKADEMIESE PERSONEEL

Chantelle Botes

Chantelle Botes

Posisie: Finansies
Jaar by OMS begin werk: 2010
Waar gematrikuleer: Hoërskool Sand du Plessis, Bloemfontein
Wat maak OMS spesiaal: Die tradisies wat elke jaar spesiaal bly vir elke leerder. Die hoendervleis-oomblikke waar trots so erg brand binne jou dat dit onbeskryflik is.

Ruan Bruwer

Ruan Bruwer

Posisie: Bemarker
Jaar by OMS begin werk: 2020
Waar gematrikuleer: Hoërskool Oudtshoorn
Wat maak OMS spesiaal: Die geloof, waardes, dissipline, respek, tradisies en geskiedenis is besonders. Hier is ‘n hartklop wat niemand nog kon stop.

Annemarie de Klerk

Annemarie de Klerk

Posisie: Persoonlike assistant en sekretaresse van skoolhoof
Jaar by OMS begin werk: 2007
Waar gematrikuleer: Hoërskool Langenhoven, Pretoria
Wat maak OMS spesiaal: Die hoof, personeel en leerders maak van die skool spesiaal. Sonder hulle kan die tradisies nie voortleef nie.

Lida Ezendam

Lida Ezendam

Posisie: Finansies
Jaar by OMS begin werk: 1993
Waar gematrikuleer: Hoërskool Ficksburg
Wat maak OMS spesiaal: Oranje se Goddienstige waardes, integriteit en waardesisteem.

Jeanine Kuntzman

Jeanine Kuntzman

Posisie: Ontvangs en Sekretaresse
Jaar by OMS begin werk: 1999
Waar gematrikuleer: Hoër Meisieskool Oranje
Wat maak OMS spesiaal: Die skool se tradisies en Christelike waardes.

Chanelle von Gericke

Chanelle von Gericke

Posisie: Sporthoof-assistent en LO sport
Jaar by OMS begin werk: 2026
Waar gematrikuleer: Hoërskool ⁠Goudveld, Welkom
Wat maak OMS spesiaal: Oranje bou nie net sukses nie, maar sterk, gebalanseerde jong vroue wat met selfvertroue hul plek in die wêreld kan inneem.

Jo-nelke Swanepoel

Jo-nelke Swanepoel

Posisie: Sporthoof
Jaar by OMS begin werk: 2026
Waar gematrikuleer: Hoër Meisieskool Oranje
Wat maak OMS spesiaal: Oranje se tradisies en waardes asook die toegewydheid van die onderwysers en dogters.

Twanette Thoms

Twanette Thoms

Posisie: Sportsentrum biokinetikus
Jaar by OMS begin werk: 2024
Waar gematrikuleer: Hoerskool Riebeeckrand, Johannesburg
Wat maak OMS spesiaal: Die trotse tradisies en dat almal in die Oranje-familie verwelkom word.

Colette Visser

Colette Visser

Posisie: Berader
Jaar by OMS begin werk: 2025
Waar gematrikuleer: Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein
Wat maak OMS spesiaal: Die meisies se onafhanklikheid en sin van verantwoordelikheid is ongelooflik. Om die gees tussen die leerders te beleef, is ‘n belewenis.