ORKESTE
Die skool se musiekleerders neem jaarliks aan verskeie aktiwiteite op musiekgebied deel:
– Die simfonieorkes neem jaarliks aan die Vrystaatse kunswedstryd deel en het verskeie optredes gedurende die jaar. Hierdie orkes se getalle staan tans op omtrent 35 leerders en is ’n goed gebalanseerde ensemble.
– Die marimbas bestaan uit sewe groepe van gr. 8 tot gr. 12 en maak dit ook vir leerders met geen musiekervaring moontlik om aan ons aktiwiteite deel te neem.
– Die musiekblyspel Annie wat in 2019 deur die skool aangebied is, was ‘n heel eerste vir Oranje en ‘n reuse-sukses. Daar was ongeveer 200 leerders by hierdie produksie betrokke.
Oranje Skakels
Pre-Primêr
Telefoon: 051-448-4149
Faks: 051-447-0070
Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00
Vrydae 07:00-14:00
Primêr
E-pos: kantoor@oranjeprimer.co.za
Telefoon: 051-447-6845
Faks: 051-447-0070
Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00
Vrydae 07:00-14:00
Sekondêr
E-pos: admin@oranjemeisies.co.za
Telefoon: 051-447-4681
Faks: 051-447-3083
Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00
Vrydae 07:00-14:00
Koshuis
Joostehuis (Stanley Biggs):
E-pos: biggssj@gmail.com
Telefoon: 072-112-1626
Le Rouxhuis (Corné Marais):
E-pos: cmarais@inext.co.za
Telefoon: 083-409-7395