DRAMA

OMS Toneelgroep
Leerders is altyd opgewonde om deel van Oranje se jaarlikse tienertoneelproduksie te wees. Leerders word dan die kans gegun om toneel te speel en ook deel te wees van die tegniese aspekte van teater. Hulle ontwikkel so tegniese vaardighede soos kostumering, grimering, dekorontwerp, klank- en beligtingontwerp.

Produksies waaraan die leerders sedert 2015 deelgeneem het:
Meet waarmee Oranje tweede geëindig het op die ATKV-tienertoneelkompetisie se streeksfees.
Bitterfontein deur dr. Pierre-Andre Viviers waarmee ’n vierde plek in die ATKV-tienertoneelkompetisie behaal word.
– Requiem deur Retha Pool.
– Hard deur Retha Pool.
– tyd.Saam deur Retha Pool.

Reza de Wet-tienertoneelfees
Oranje bied vanaf 2007 jaarliks die Reza de Wet-tienertoneelfees saam met die Vrystaat Kunstefees aan. Dit het begin op die eeufeesjaarvieringe toe die oud-leerders Lulu Botha, Martelize Kolver, Hillétje Möller-Bashew, Heléne Lombard en Saartjie Botha genooi is om op te tree.
’n Borgskap is vanaf 2019 van die ATKV ontvang. Die Kunstetrust bied prysgeld vir die skrywer van die beste nuutgeskrewe teks aan.
Jaarliks word sowat 11 skoleproduksies genooi om tydens die Vrystaat Kunstefees op te tree. Dit is nie ‘n kompetisie nie. Daar is wel twee bekwame beoordeelaars wat waardevolle repliek lewer.
Besoek gerus die toneelfees se Facebookblad.

Oranje Skakels

Pre-Primêr

Webwerf

E-pos: kantoor@oranjepp.co.za

Telefoon: 051-448-4149

Faks: 051-447-0070

Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00

Vrydae 07:00-14:00 

Primêr

Webwerf

E-pos: kantoor@oranjeprimer.co.za

Telefoon: 051-447-6845

Faks: 051-447-0070

Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00

Vrydae 07:00-14:00

 

 

Sekondêr

Webwerf

E-pos: admin@oranjemeisies.co.za

Telefoon: 051-447-4681

Faks: 051-447-3083

Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00

Vrydae 07:00-14:00

Koshuis

Webwerf

Joostehuis (Stanley Biggs):
E-pos: biggssj@gmail.com
Telefoon: 072-112-1626

Le Rouxhuis (Corné Marais):
E-pos: cmarais@inext.co.za
Telefoon: 083-409-7395

Reünie

Webwerf

E-pos: sarette1972@gmail.com

Telefoon: 079-870-0495